SARIE gesels met Tanya van Graan oor nuwe rol in 'Summertide'
Die gety is besig om te draai in Valsbaai met ’n nuwe karakter wat kom golwe maak in M-Net se familiedrama, ‘Summertide’.