Screen Shot 2015-10-23 at 9.37.30 AM
Het jy gehoor?

VIDEO: Die beste en slegste grimering oor die afgelope 5 000 jaar

Die grimeerkunstenaar Lisa Eldridge volg in dié video die tendense in grimering oor die afgelope 5 000 jaar.

Sy grimeer haarself asof sy in ’n spesifieke tydperk is en vertel terselfdertyd meer oor die agtergrond van die era. Van die antieke Egiptenare, tot die Grieke, die aristokrate van Frankryk en Venesië, deur die 1920’s, die kleurryke 80’s tot vandag! Die kyk werd …

Lees ook