FOTO: Estée Lauder

FOTO: Estée Lauder

Het jy gehoor?

Video: Kendall Jenner smeul in nuwe video-advertensie

Ná supermodel Kendall Jenner verlede jaar as die nuwe gesig van die skoonheidshuis Estée Lauder aangewys is, kon ons nie wag vir die eerste advertensieveldtog om te verskyn nie – en hiér is dit nou!

In die smeulende swart-en-wit video spog Kendall met haar foutlose loopplank-styl met flitse van haar natuurlike lang wimpers tussenin. Met dié advertensie stel Estée Lauder ’n nuwe basislaag vir wimpers, die Little Black Primer, bekend. Die basislaag kan net so gebruik word om aan wimpers ’n ligte en natuurlike kleur te gee, saam met maskara vir ekstra volume en definisie of ná maskara om wimpers heeldag lank waterbestand te hou.

Lees hiér meer oor Estée Lauder se Little Black Primer!

Kyk hiér na die video-advertensie:

FOTO: Bekende aktrise super-sjiek as nuwe gesig

Estée Lauder wen 2014 se parfuum van die jaar – lees meer hiér!