FOTO Instagram / @maccosmetics

FOTO Instagram / @maccosmetics

Het jy gehoor?

VIDEO: Lente se 8 grootste skoonheidstrends

Alles of niks. Dís die twee boksies waarin somer se skoonheidstrends netjies pas. Kleur word in oordaad op jou oë of lippe gebruik en wimpers is dramaties, óf jou grimering is skaars sigbaar vir ’n stralende voorkoms wat sê minder is meer. En met gekartelde hare wat ook ’n terugkeer maak, is ons van voor af opgewonde oor lente!

Hiér is lente se agt grootste skoonheidstrends:

Lees nou

Candice Swanepoel kry haar seuntjie

Hiér’s jou volledige somer-gids vir jou hare!