desember 2016 december quinne brown
Het jy gehoor?

VIDEO: Ons Desember-voorbladster gesels skoonheid

Ná 10 jaar is Quinne Brown Huffman terug in SA (en in die Laan!). En sy lyk nog nes die Connie van ouds. Dalk ouer en wyser, maar die dik bruin hare en breë glimlag wat 7de Laan-kykers al in die vroeë jare van die gewilde sepie bekoor het, glinster steeds. En van vandag af skitter sy ook op SARIE se Desember-voorblad!

 

Tydens haar voorblad-fotosessie het ons Quinne uitgevra oor haar mooi-wees-roetine …

*Lees meer oor Quinne se nuwe lewe in SA in die Desember-uitgawe van SARIE wat nou op die rak is.

Lees nou

Koos oor Leonard: “Ek’s stukkend”

Dís hoekom jy jou hare twee keer moet was