Het jy gehoor?

Voed jou wimpers

 Danksy nuwe tegnologie in die vorm van Luca Lash (R595) is dit nou binne jou bereik!

Dié oogwimper-opknapper bevat natuurlike bestanddele soos vitamien A, C en E, wit- en groentee en aalwyn om jou wimpers te voed. Dit bevat ook Myristoyl Pentapeptide-17, ‘n bestanddeel wat kan help om jou wimpers langer en voller te laat groei.

Luca Lash is beskikbaar by uitsoektakke van Red Square.