11b_11_2324_lud.jpg_650
Het jy gehoor?

WEN kaartjies vir die Kaapse Modeweek

Vanjaar se modeweek vind eerskomende naweek by die Kaapstadse Internasionale Konferensie-sentrum (KIKS) plaas. Michelle se vertoning is Vrydag 27 Julie om 17:00.

Skryf hieronder in as jy een van die twee dubbelkaartjies wil wen.

Klik hier om Michelle Ludek se ontwerpe in sarie.com se aanlyn-winkel te sien.

  • Denise Simons

    Fantasties!