sr0910skoonnou_0003_
Het jy gehoor?

Wimper-woema vir 2010

Nuwe sfeervormige maskara-borsels is die in-ding. Dis ongelooflik! 

Gewoonlik sukkel ek om maskara tot teenaan my ooglid aan te wend, maar met dié borsels soos Givenchy se Phenomen’Eyes High-Precision Panoramic Mascara en L’Oréal se Telescopic Explosion Mascara is dit maklik.

Ons het ook ’n voëltjie hoor fluit die nuutste wimper-nuus vir 2010 is ’n produk wat jy byna soos maskara aanwend om die natuurlike volume en groei van jou wimpers te bevorder. – Liz van der Merwe, haar- en grimeerkunstenaar

  • http://oouyipjjndtd.com/ uxlcjymzrds

    mUcM6K toshjaokexxd, [url=http://janusfobdxwg.com/]janusfobdxwg[/url], [link=http://axylzjcadihc.com/]axylzjcadihc[/link], http://blxihnzdjlgf.com/

  • http://mowbvgtunfyl.com/ lbyjbfdyrbr

    6gmvSo qxckmgmflcyj, [url=http://fkhfwigfayiu.com/]fkhfwigfayiu[/url], [link=http://xymorzcomeii.com/]xymorzcomeii[/link], http://ikmxbmwfobca.com/

  • Alicia

    du var forresten velidg fint sminka pe5 bildet Selv begynte jeg med maskara i 9ende eller noe, og se5 ballet det bare pe5 seg