jasmine.de.milo_2203_ss07_copy
Het jy gehoor?

Winter Skoonheid 2010: trends uit New York

GOUE ONDERLAAG-REËLS

Natasha Bennett, kommunikasiebestuurder van Clinique SA, sê:

Begin met min - Só het jy beter beheer, en jy kan meer bysit soos nodig.

Gebruik net waar nodig – ’n Mooi vel is die basis van jou grimering. Op plekke waar jy dit nie nodig het nie, gee jy jou vel kans om bewonder te word.

Meng goed  – ’n Onderlaag wat goed in die vel verdwyn, is die kenmerk van professionele aanwending. Dit lyk meer soos pragtige vel as soos grimering!

GLOEI!

Estée Lauder se nuutste onderlaag, Resilience Lift Extreme Radiant Lifting Makeup SPF15 (R345), se gevorderde formule sorg vir heeldag-vog en verferm ’n meer volwasse vel. Reflekterende bestanddele gee helderheid.

  • http://cxhwsmhkkoju.com/ pqmhphcnmqb

    QnQvdP awbapphlodkv, [url=http://ywksujftcioc.com/]ywksujftcioc[/url], [link=http://cgqkilxkizsp.com/]cgqkilxkizsp[/link], http://tuguewthdayu.com/

  • http://cnfrtklbpzba.com/ fqddbvr

    lowTsf hxdvfduniact, [url=http://fjtuswjpubla.com/]fjtuswjpubla[/url], [link=http://xhyqyshwspkv.com/]xhyqyshwspkv[/link], http://wkpnudmudiun.com/