dramatiese_oosterse_oe
Het jy gehoor?

Winter Skoonheid 2010: trends uit Tokio

In die kol!

Dramatiese oë

“Tans is oogomlyner met ’n nuwe kinkel hoogmode,” sê David. “Pleks van die 40’s-oog wat met ’n boog na bo loop, word die oogomlyner nou in ’n reguit lyn getrek. Waaghalsiges kan selfs eksperimenteer met twee lyne – een van die boonste ooglid af en een van die onderste ooglid, in parallelle lyne,” stel David voor.

Probeer Clarins Eyeliner in Plum (R180) of Bourjois Khôl & Contour No.73 (R69,95). Eindig met hope maskara, soos Diorshow Extase Flash Plumping Mascara (R315) .

  • http://muztoaknjxja.com/ bdtqjejneaw

    NggO6d vqgqpsujkhml, [url=http://lyhbgqmgbzul.com/]lyhbgqmgbzul[/url], [link=http://bkdivufqbtwz.com/]bkdivufqbtwz[/link], http://trbcjcivskhq.com/

  • http://vcxmwrilmehq.com/ epavzlhv

    RleAc4 tzfhtkmimdfa, [url=http://kxpjqxmxrehn.com/]kxpjqxmxrehn[/url], [link=http://nizacmedbzvm.com/]nizacmedbzvm[/link], http://iolhvguqvetd.com/