FOTO: Elizabeth Arden

FOTO: Elizabeth Arden

Het jy gehoor?

Naweekwenk: Woema vir jou wimpers!

Stap 1:
Moenie aan jou wimpers ruk of pluk nie, want dit het sensitiewe wortels. Verwyder enige klontjies terwyl die maskara nog nat is.
Stap 2:
Kies die regte maskara, soos dié met spesiale bestanddele wat jou wimpers beskerm.
Stap 3:
Probeer ’n serum wat spesiaal vir jou wimpers ontwikkel is wat sal help dat dit vinniger groei.
Stap 4:
Was jou gesig voordat jy gaan slaap, want maskara droog jou wimpers uit en laat dit maklik breek.
Stap 5:
Vervang jou maskara sodra dit droog of klonterig is, vlokkies maak of van kleur verander. Moenie jou maskara vir langer as drie maande gebruik nie.

Klik hier vir nog skoonheidswenke!