Oogskadu
Het jy gehoor?

Woensdagwenk: gaan jou oogskadu te gou af?

As jou oogskadu binne ’n uur of twee van jou ooglede afgesmeer het, is daar raad! Moenie onderlaag op jou ooglede aanwend nie, behalwe as jou ooglede baie donkerder as die res van jou gesig is. Wend oogskadu liefs direk op die vel van jou ooglede aan – só sal dit langer aanbly.