Het jy gehoor?

Woensdagwenk

Maak seker jou parfuum hou langer deur dit in ’n koel, donker plek soos in jou kas te bêre. Omdat parfuum alkohol bevat, verdamp dit maklik as dit aan sonlig blootgestel word. Sorg ook dat jy die bottel se proppie altyd mooi terugsit nadat jy jou parfuum aangespuit het.

Bêre altyd jou parfuum in 'n droë, donker kas met die proppie bo-op!

Wonder jy wat die verskil tussen EDP, EDT en EDC is? SARIE verduidelik.