outspoken_pr_brochure
Het jy gehoor?

Fergie is die nuwe gesig van Avon

Dit word onder die Avon-handelsnaam uitgereik.

“Van my musiek tot my klerekas – my styl gaan daaroor om gehoor te word en ‘n stelling te maak. Outspoken straal onafhanklikheid uit en laat beslis die koppe draai,” sê Fergie.

Sy meen die sexy en uitdagende bottel met sy rock-n-roll-gevoel sal vroue tegelyk sterk en vroulik laat voel.

Skakel 0860 102 345 vir jou naaste Avon-verteenwoordiger.