Agter die skerms met Dior

Deur Liesl du Toit, SARIE Februarie 2012

Agter die skerms met Dior Foto’s: Verskaf Galery

Het jy al gewonder hoe lyk dit agter die skerms by 'n modevertoning? Nou kan jy danksy Dior gaan loer wat in die grimeerstoel gebeur voor die modelle die loopplank betree

Dior begin vandag (16 Februarie) 'n splinternuwe webtuiste, Dior Backstage Makeup, wat toegespits is op die wêreld van grimering.

Jy sal video's kan kyk van stap-vir-stap-grimering, nuwe produkte en versamelings, en die inspirasie agter die verskeie voorkomste.

Die nuutste modes word bespreek en ontleed, terwyl jy ook meer oor die eindelose moontlikhede van grimering leer.

Besoek dié webtuiste by www.dior-backstage-makeup.com

* Kyk hier na die lokprent vir Dior Backstage Makeup:

Verwante artikels

  • Legendes skitter in nuwe Dior J’adore-kortfliek

    Legendes skitter in nuwe Dior J’adore-kortfliek

    SARIE September 2011

    Die nuwe advertensie vir Dior se parfuum J’Adore vat jou op ’n tydreis deur die dekades!

  • Middernag-blou grimering

    Middernag-blou grimering

    SARIE Augustus 2011

    In 1949 het Christian Dior ’n rok ontwerp wat vandag steeds as legendaries beskou word – die Junon - wat nou as inspirasie vir hul nuutste grimering dien.

  • Tropiese naels en lippe

    Tropiese naels en lippe

    Blompatrone en eksotiese borduurwerk in helder kleure was volop te sien by Dior se onlangse modevertoning, en dié nuwe reeks het ook gedien as inspirasie vir nuwe, parmantige grimeer-skakerings: Dior Electric Tropics.

Kommentaar