Aktrise Diane Kruger - die nuwe gesig van L’Oréal
Aktrise Diane Kruger is pas aangewys as een van die nuwe gesigte van L’Oréal.
Dié Duitser het in 2004 internasionaal bekend geword vir haar rol as Helen in die fliek Troy.
Diane is nou deel van L’Oréal se uitsoekgroep ambassadeurs saam met sterre soos Penélope Cruz, Evangeline Lilly, Jane Fonda, Beyoncé Knowles en Freida Pinto. Sy verfilm vanjaar ’n nuwe fliek saam met Liam Neeson – Unknown White Male.
Verwante artikels
-
Diane Kruger - nuwe gesig van Calvin Klein
SARIE - Mei 2010
Sy's die gesig van Calvin Klein se nuwe parfuum, Beauty. Die Inglourious Basterds-ster en jarelange meisie van Fringe-akteur Joshua Jackson sal binnekort in 'n reeks gedrukte en TV-media verskyn.
-
Franse gesig vir Franse skoonheidshuis
SARIE Mei 2011
L’Oréal Paris het 'n nuwe gesig!
-
Jessica Biel - die nuwe gesig van Revlon
SARIE Maart 2010
Hollywood-aktrise Jessica Biel is die gesig van Revlon se Luxurious Color Eyeshadow. 'n Rits ander skoonhede het al dié eer as Revlon-ambassadeur gekry - Jessica Alba, Halle Berry, Elle Macpherson, Gucci Westman en Jennifer Connely, om 'n paar te noem.
-
Naomi Watts - die gesig van 'n opwindende somergeur
SARIE - September 2009
Aktrise Naomi Watts speel die engel vir Angel Sunessence (R780 vir 50ml EDT) - die somer weergawe van hierdie gewilde vanielje-parfuum.
-
Penelope se denims
SARIE - Februarie 2009
As jy na die bekendstelling van Penelope Cruz se nuwe fliek, Vicky Christina Barcelona, genooi word, gaan jy sekerlik die kans gebruik om 'n bietjie op te dress. Nie Penelope Cruz nie...
-
Scarlett - almal se liefling
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 1
Scarlett Johansson is een van Hollywood se gewildste aktrises, maar sy's ook die eerste keuse van talle top-handelsmerke
-
Scarlett - die nuwe gesig van MANGO
















Kommentaar
Emily25ML het gesê:
Did you take support of a custom comparison essay service for your great release? I opine that you really have unique academic essay composing technique. Thank you for sharing that!
19de Feb. 2010, 21:32