Binneland-ster se skoonheidsgeheime
Rolanda Marais, Stefanie van Binneland, vertel wat werk vir haar wanneer dit by haar skoonheidsroetine kom.
|
Skoonheid op reis |
|
Beste wenk van 'n grimeerkunstenaar |
|
Oefening |
| Innerlik gesond Ek fokus op die skoonheid rondom my – die natuurskoon – om my kop skoon te kry. So lief soos wat ek vir mense is, maak ek seker dat ek baie stiltetyd het om te mediteer. Dan is my ma my persoonlike “selfhelp-boek”. Sy herinner my aan my seëninge wanneer ek te moedeloos of negatief is om verby my eie selfbejammering te kyk. |
Verwante artikels
-
Adeline Mocke se gunsteling-skoonheidsprodukte
SARIE Maart 2012
Adeline Mocke, model, Idols-finalis en Pasella-aanbieder, vertel van haar 3 top skoonheids"presteerders".
-
Bekende SA aktrise maak dekorwinkel oop
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 10
‘Ek kan nie lééf met middelmatigheid, roetine en engheid nie.’ Hélène Truter, die einste Antie Poppie wat van 1998 tot 2005 in die SAUK-sitkom Vetkoekpaleis gespeel het, speel deesdae winkel-winkel.
-
In my grimeersakkie - kenner verklap haar geheime
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 2
Sy het die towerkwas met geoefende hand geswaai om Rolanda Marais op die voorblad van vandeesmaand se SARIE mooier as ooit te laat lyk. In die nuutste uitgawe van SARIE verklap Lesley Whitby en twee van SA se ander top-grimeerkunstenaars 'n paar van hul skoonheidsgeheime.
-
Model en gewese Mej. SA Claudia Henkel verklap
SARIE - September 2009
Wat is haar skoonheidsgeheime?
-
SARIE TV: Tobie Cronjé speel klavier!
Min mense weet hy speel klavier en dat hy dan een word met die musiek. Die einste klawers wat toneellegende Tobie Cronjé van die lewe se grootste lesse geleer het
















Kommentaar
ina het gesê:
sy is mooi maar ai die rol maak haar lelik
5de Mar. 2012, 10:12Laura Appelcrijn het gesê:
Jy is vir my beeldskoon en kannie ophou om vir jou te kyk nie
16de Feb. 2012, 10:52