Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman
Foto’s: Chanel Galery
Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
Baz Luhrmann, die regisseur van die rolprent Moulin Rouge, waarin Nicole die hoofrol speel, het ook haar kortfilm vir Chanel geskep. Daarin vlug haar filmster-karakter vir een nag weg saam met ’n aantreklike vreemdeling . . . en hy onthou haar parfuum vir ewig.
Verwante artikels
-
Coco Chanel
SARIE - Julie 2009
-
Coco Chanel-geïnspireerde mode
SARIE - Desember 2009
Coco Chanel was die grande dame van styl. Niemand het pêrels, ’n wit hemp en ’n manspak gedra soos Chanel nie. Vandag kan jy ook . . .
-
Die Chanel-kortfliek met Carole Bouquet
SARIE - November 2009
Carole Bouquet is in 1996 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Catherine Deneuve
SARIE - November 2009
Catherine Deneuve is in 1972 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Die Chanel-kortfliek met Estella Warren
SARIE - November 2009
Estella Warren is in 1999 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Eksklusief! Leo DiCaprio oor sy fliek Inception
SARIE Julie 2010
Leonardo praat eksklusief met sarie.com oor sy nuwe fliek, loopbaan, en sy aantrekkingskrag vir vroue...
-
Eksklusief: Nicole Kidman praat met sarie.com
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Sy's weer in 'n musiekblyspel wat beloof om 'n lokettreffer te wees. In Nine speel sy teenoor nog groot name soos Penélope Cruz, Sophia Loren, Judi Dench, Marion Cotillard en Kate Hudson. Sy vertel meer oor haar lewe Keith en Sunday Rose.
-
Herfs op jou naels
SARIE Maart 2010
Die nuutste grimeerreeks deur Chanel se Peter Philips is geïnspireer deur foto-afdrukke wat Coco Chanel agtergelaat het.
-
Ikoniese handsakke
SARIE - Oktober 2009
Hierdie handsakke is bekender as sommige Hollywood-sterre. Gesog, begeerlik, gesofistikeerd. Een van hulle is selfs die hoofkarakter in 'n eie kortfliek!
-
Ivan Zimmerman - "Die fliek het my anders laat kyk"
SARIE - Desember 2009
-
Nicole Kidman nog ’n dogtertjie ryker
SARIE - Januarie 2011
Nicole Kidman en Keith Urban het vroeg in 2010 vir die eerste keer hul dogtertjie by die huis verwelkom, berig yahoo.com. Faith Margaret Kidman Urban is op 28 Desember gebore in Nashville.
-
Nuwe Chanel-geur op haar verjaarsdag
SARIE Augustus 2011
Die getal 19 is ’n betekenisvolle een vir mode-ontwerper Coco Chanel.
-
Parfuumflieks
SARIE September 2010
Parfuum-advertensies word al hoe meer soos fliekproduksies benader – en hoe dan anders as wêreldbekende regisseurs verantwoordelik is vir die skep van die produksies.
-
Totale inspirasie! Die nuwe Chanel No.5-fliek
SARIE - Augustus 2009
Die grootste parfuum-ikoon van alle tye - Chanel No.5 - inspireer weer met 'n asemrowende kortfliek. Kyk bietjie hier
-
Wen 'n armband met egte Swarovski-kristalle
SARIE - April 2010
Jy kan 'n prag-armband met kristalle van Swarovski wen om die musiekblyspel, Nine, te vier. Skryf nóú in!
-
Wit naels
SARIE - Oktober 2009
Chanel se wêreldwye kreatiewe direkteur, Peter Philips, boots die kleure van Venesië na in sy jongste grimeerreeks.
















Kommentaar
Natalie het gesê:
So romanties......verruklik mooi......
18de Okt. 2009, 12:50