Die geur van Sienna Miller
So vars en gemaklik soos sy!
Aktrise Sienna Miller is die gesig van Boss Orange (R550 vir 75 ml EDT) – ’n warm, gemaklike geur met vars note soos appel, vanielje en sandelhout. Dis juis haar spontaneïteit en passie wat haar die perfekte keuse maak.
Kyk die advertensie
'n Kort onderhoud met Sienna op die rooi tapyt voor Boss Orange se Lente/Somer 2010-modevertoning in Berlyn
Verwante artikels
-
'n Geur vir hom deur Tom Ford
SARIE - Februarie 2010
Bederf die man in jou lewe met Tom Ford Grey Vetiver.
-
Kies 'n parfuum wat by jou persoonlikheid pas
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
Parfuum is vir elkeen ’n eiesoortige emosionele belewenis, maar wat is die aantrekkingskrag? Vind ook uit watter parfuumpersoonlikheid jy het.
-
Nuwe jaar, nuwe geur
SARIE Januarie 2010
Probeer 'n nuwe parfuum so aan die begin van 'n nuwe jaar...
-
Rafael Nadal - die gesig van Lanvin se nuwe mansgeur
SARIE - September 2009
Die Franse modehuis Lanvin het besluit om die geur van tennis in die lug te spuit.
-
Sterre se Kersfees-herinneringe
SARIE Desember 2011
Die feestyd is hier en die jaar is amper op ’n einde. Dis ’n tyd vir ontspan en kuier saam met familie en vriende. Met Kersfees om die draai, vertel vier Hugo Boss parfuum-gesigte van hulle gunstelinge wanneer dit kom by dié dag.


















Kommentaar