Eva Longoria stel haar nuwe parfuum bekend
Foto’s: www.justjared.com Galery
Nou kan almal 'n bietjie van Eva dra.
Eva Longoria het haar nuwe parfuum, Eva, by The Perfume Shop in Westfield, London bekendgestel, berig Just Jared.
Die parfuum is 'n kombinasie van sitrusgeure, bergamot-tee, lemoenbloeisel-olie, aldehide, jasmyn, dallelie, freesia, musk, amber en sandelhout. Eva het een van Victoria Beckham se rokke en Louboutin-skoene aangehad vir die bekendstelling. Tydens haar kuier in London het sy ook saam met Victoria Beckham, Gordon Ramsay, en sy vrougaan eet.
Die parfuum maak deel uit van die Forbidden Fruits-reeks wat 4 parfuums insluit wat deur Desperate Housewives geïnspireer is.
Verwante artikels
-
Britney se nuutste parfuum: "Dit laat enige vrou op haar mooiste voel..."
SARIE Augustus 2010
Dis haar 9de parfuum op die rak en Radiance het klaar die wêreld aan die praat.
-
cK One - nou ook klerereeks!
SARIE - Maart 2011
Die gewilde ck one-parfuum, wat in 1994 bekend gestel is as die eerste geur vir mans én vroue en vandag nog een van die suksesvolste parfuum-veldtogte van alle tye is, trek 'n nuwe baadjie aan.
-
Dave Pepler blog: Die nuwe landskap van parfuum
SARIE Augustus 2010
"Van die laaste "oud-wêreldse" skeppings was Yves Saint Laurent se Opium, en kort daarna Estee Lauder se Cinnabar."
-
Die seisoen se lekkerste vroue-parfuums
SARIE - Desember 2010
Ons wys vir jou die seisoen se lekkerste vroue-parfuums soos gekies deur SARIE se skoonheidsredakteur, Mariska van Rooyen.
-
Eat Pray Love–parfuum!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
As mense nóú van Eat, Pray, Love praat, moet daar gevra word: “Die boek, die rolprent of die parfuum?”
-
Elizabeth Taylor se verleidelike oë verkoop nou parfuum!
SARIE - November 2010
Die parfuum is vars en intiem, maar so ook die oë daaragter – dié van Elizabeth Taylor!
-
Eva Longoria het pas ’n kookboek bekend gestel
SARIE - April 2011
Dié Desperate Houswives-aktrise deel haar passie vir kos en haar kombuis met al haar aanhangers. En hier is een van die resepte!
-
Eva se vreemde skoonheidsroetine
SARIE - April 2011
Koffie kikker jou in die oggend op, maar 'n sekere Desperate Housewives-aktrise het na bewering 'n ander gebruik vir dié bekende kafeïenbron.
-
Heidi Klum se skitter-parfuum
SARIE - Januarie 2011
Heidi Klum is bekend op meer as een gebied op die mode-front ... Nie net is sy die aanbieder van The Project Runway nie, maar sy is ook een van die wêreld se bekendste modelle en mode-ontwerpers.
-
Matthew McConaughey gesig van nuwe mansparfuum
SARIE September 2010
Matthew McConaughey leen sy gesig vir Dolce & Gabbana.
















Kommentaar