Halle Berry se nuwe parfuum

SARIE - Julie 2009

Vir Halle Berry het die skep van haar parfuum oor meer gegaan as net nog 'n geur.

“Vir jare meng ek al my eie geure by die huis. Om 'n geur te kies is baie persoonlik – en ek was mal oor hierdie geleentheid om myself op 'n kreatiewe manier uit te druk,” sê sy.

Halle by Halle Berry bevat dié aktrise se twee gunsteling-bestanddele: mimosa en vye. Die resultaat is 'n sexy, verleidelike parfuum - perfek vir die somer!

■ Wees op die uitkyk vir hierdie geur vanaf einde September 2009.

Verwante artikels

Galery

  • Halle Berry
  • Halle

Kommentaar

  • sien uit daarna!

    14de Jul. 2009, 16:45