Model en Survivor-deelnemer, Jacinda Louw, se skoonheidswenke

SARIE - September 2009

Groentee elke dag!

“Ek gebruik RégimA Instant Lift (beskikbaar by salonne). Ek wend dit aan onder my vogroom voor ek uitgaan en dit gee my vel ’n mooi glans.”

Jacinda glo ook in groentee om haar jonk te hou. “Ek drink elke dag twee liter water met ’n sakkie groentee daarin. Groentee het mos baie voordele – dit help onder meer om vet af te breek en jou bloeddruk laag te hou. So, al kry ek niks anders deur die dag reg nie, het ek minstens my groentee gedrink!”

Verwante artikels

Galery

  • Jacinda Louw
  • RegimA

Kommentaar

Web Development by FormFunction