Kerry McGregor se skoonheidswenke

Deur Mariska Van Rooyen, SARIE - September 2009

Kerry McGregor se skoonheidswenke Foto’s: Nick Boulton Galery

Model Kerry McGregor glo aan 'n tikkie lipglans.

Kerry glo min maar die regte grimering doen wondere vir jou voorkoms.

“Ek is mal oor lipglans en gebruik tans Dior Addict Lip Polish in Glow Expert (R370, eksklusief by Edgars).

Verder gebruik ek ’n verbronser vir my gesig. Dit gee jou wangbene dadelik ’n lift en is baie verjongend.

“’n Tikkie maskara kan net soveel vir jou voorkoms doen – ek gebruik Max Factor Lift Mascara (R95). Dit het ’n plastiekborseltjie waaroor ek mal is.”

Verwante artikels

Galery

  • Kerry McGregor
  • Dior Addict Lip Polish

Kommentaar