Lancôme-maskaras - Het jy geweet?

SARIE - Mei 2010

Julia Roberts het onlangs vir die eerste keer die gesig van 'n skoonheidshuis geword.

Sy is die gesig van Lanôme se nuwe Hypnôse Precious Cells-maskara (R340). Dié maskara is geïnspireer deur stamsel-navorsing en is beskikbaar vanaf 17 Me 2010i.

Het jy geweet?

■ ’n Nuwe Lancôme-maskaraborsel word spesiaal ontwerp vir elke nuwe formule.
■  In 2008 is 2 miljoen buisies van Lancôme se eerste vibrerende maskara, Oscillation, verkoop.
25 000 Hypnôse-maskaras word daagliks wêreldwyd verkoop.
Twee Lancôme-maskaras word elke sekonde wêreldwyd verkoop.
■ Lancôme is in 1935 deur Armand Petitjean gestig, en die skoonheidshuis vier vanjaar sy 75ste verjaarsdag met die koffietafelboek Lancôme – French Excellence.

Verwante artikels

  • 'Vals' wimpers sonder moeite

    'Vals' wimpers sonder moeite

    SARIE - Augustus 2009

    Die dae van vals wimpers is getel, want jou nuwe maskara kan nou jou wimpers al die woema gee wat jy nodig het!

  • Julia Roberts se hare en lippe

    Julia Roberts se hare en lippe

    SARIE - Mei 2010

    Jy hoef nie 'n Hollywood-ster te wees om Oscar-mooi te lyk nie!

  • Vintage wimpers

    Vintage wimpers

    SARIE - Junie 2009

    Kies 'n maskara wat beproef is, jou wimpers ryk afrond en definieer, jou sak pas en só "beroemd" is dat dit selfs op modeslaaf Carrie Bradshaw van Sex and the City se spieëltafel pryk.

  • Voller wimpers vir jeugdiger oë

    Voller wimpers vir jeugdiger oë

    SARIE Maart 2010

    Lang, vol wimpers laat jou oë jare jonger lyk.

Kommentaar