Lees die SARIE-skoonheidsblog
Foto’s: verskaf deur M.A.C. Galery
Mariska van Rooyen, SARIE se skoonheidsredakteur, nooi jou om deel te word van haar wêreld.
Die nuwe jaar is toe skielik op my, maar gelukkig hou 2010 heelwat nuwe dinge in wat gaan sorg vir vermaak!
Soos M.A.C. se nuwe veldtog met Lady Gaga and Cyndi Lauper! Dit vorm deel van M.A.C. se Viva Glam-veldtog ten bate van die M.A.C. Aids Fund.
Fliek toe!
Mariska gaan kyk
The September Issue
Met rokerige oë en helder lippe wys hulle dat meisies steeds net wil pret hê, soos Cyndi ons al in die 80's wysgemaak het met haar liedjie Girls just want to have fun.
Die popprinsesse kry elkeen hul eie lipstiffie-kleur: Viva Glam Lauper ('n rooi) en Viva Glam Gaga ('n pienk). Die volle verkoopbedrag van hierdie lipstiffies sal geskenk word aan mense wat met MIV/vigs leef.
Sal julle laat weet wanneer dit plaaslik beskikbaar is!
Lees nog van Mariska se blog-inskrywings:
NUUT! My issue met The September Issue
*Volg Mariska van Rooyen se blog
Verwante artikels
-
Jou lekkerste parfuums vir die seisoen
SARIE - Augustus 2009
Kies `n parfuum wat die seisoen vir jou lekkerder gaan laat ruik.
















Kommentaar
HANNIE DE WAAL het gesê:
LEKKER OPWINDEND!!!
7de Jan. 2010, 13:55