'n Geur-eerste in SA
Die vinnigste man ter wêreld, die 23 jarige Usain Bolt, is pas aangewys as die gesig van Puma se nuutste parfuum.
Puma Animagical (daar is een vir mans en een vir vroue) is geïnspireer deur die positiewe energie van Afrika. Om die eerste Wêreldbeker-sokkertoernooi in Afrika te vier, word dié geur in Junie 2010 in Suid-Afrika bekend gestel – 'n maand voordat die res van die wêreld dit kan ruik!
Verwante artikels
-
Marion Cotillard is die gesig van die Lady Dior-handsak
Dié Oscar-wenner, bekend vir haar rol as Edith Piaf in La Vie en Rose, gaan oor die volgende 2 jaar in 4 Dior-kortflieks speel
-
Rafael Nadal - die gesig van Lanvin se nuwe mansgeur
SARIE - September 2009
Die Franse modehuis Lanvin het besluit om die geur van tennis in die lug te spuit.
-
Scarlett - die nuwe gesig van MANGO
















Kommentaar