'n Geur vir hom deur Tom Ford
Bederf die man in jou lewe met Tom Ford Grey Vetiver.
Dié geur (R995 vir 50 ml EDP) weerspieël die trefkrag van Tom Ford se ontwerpe met kuskusgras en lemoenbloeisel.

■ Dié gerekende modeontwerper waag nou sy hand aan regie. A Single Man, met Colin Firth en Julianne Moore, is sy eerste fliek,.
Verwante artikels
-
Aerin Lauder se nuwe geur
SARIE - Desember 2009
Aerin Lauder, kleindogter van Estée Lauder, het ’n parfuumformule ontdek wat haar ouma onvoltooid gelaat het.
-
Die geur van Sienna Miller
SARIE - September 2009
So vars en gemaklik soos sy!
-
Nuwe jaar, nuwe geur
SARIE Januarie 2010
Probeer 'n nuwe parfuum so aan die begin van 'n nuwe jaar...
-
Rafael Nadal - die gesig van Lanvin se nuwe mansgeur
SARIE - September 2009
Die Franse modehuis Lanvin het besluit om die geur van tennis in die lug te spuit.


















Kommentaar