Naomi Watts - die gesig van 'n opwindende somergeur
Foto’s: Verskaf Galery
Aktrise Naomi Watts speel die engel vir Angel Sunessence (R780 vir 50ml EDT) - die somer weergawe van hierdie gewilde vanielje-parfuum.
Sy's in 2008 gekies as die gesig van dié ster-geur omdat sy Hollywood-glans verpersoonlik.
Te kry by uitgesoekte winkels (011) 809 6300
Verloor jouself in 'n ander wêreld - kyk dié advertensie
- Foto van Verskaf
Verwante artikels
-
Aktrise Diane Kruger - die nuwe gesig van L’Oréal
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1
Aktrise Diane Kruger is pas aangewys as een van die nuwe gesigte van L’Oréal.
-
Jennifer Aniston se eie parfuum - kyk die video van die bekendstelling in Harrods
SARIE - April 2010
Hollywood-liefling Jennifer Aniston sal ná 'n skeppingsproses van 20 maande haar eie parfuum, Lolavie, in April 2010 by Harrods in Londen bekendstel.
-
Thierry Mugler se nuwe engele
SARIE - Maart 2011
Liefhebbers van Thierry Mugler se gewilde parfuum Angel ken dit as 'n unieke en eiesoortige geur.


















Kommentaar