Speel!

SARIE - September 2009

Druk “play” en ontlok emosies.

Dít was die idee van Play, Givenchy (R650 vir 50 ml EDT) se nuwe geur vir mans.

Justin Timberlake is die gesig van hierdie geur en sy goeie klerestyl vloei naatloos saam met die sexy note van die parfuum, soos bergamot, swart peper en patsjoelie.

KUIER AGTER DIE SKERMS

Verwante artikels

  • Ontmoet die gesig agter 'n nuwe geur

    Ontmoet die gesig agter 'n nuwe geur

    Uma Thurman is die gesig van Givenchy se nuwe Ange ou Démon Le Secret-parfuum wat op 12 Oktober in SA bekend gestel word. Sy het eksklusief met SARIE gesels oor ouderdom, selfvertroue en skoonheid

Galery

  • Justin Timberlake
  • Givenchy Play

Kommentaar