Skoonheidsnuus
Kry die top 5 wenke vir NOU mooi lyk!
1. Franse inspirasie
Sy was die muse van Lancôme se Poême-parfuum. Nou is die Franse aktrise Juliette Binoche ook die gesig van Lancôme Rénergie R.A.R.E.™ Dié velsorgreeks help om lyntjies en die verlies aan fermheid teen te werk en is een van Lancôme se voorste velsorgreekse.

Hul Rénergie Morpholift R.A.R.E. Repositioning Cream SPF15 gee jou vel nuwe lewe.
3. Terug na verleiding
Die eksentrieke Franse parfuumreeks Etat Libre d’Orange is nou in SA te kry. Hoewel die skepper, Etienne de Swardt, in SA gebore is (“Etat Libre d’Orange” is Frans vir “Oranje-Vrystaat”!) is sy skeppings dalk vir sommige van ons effens volksvreemd. Want hoe klink ’n geur wat ruik na ’n katedraal of na lyflike begeerte? Of dalk iets spesiaals vir jou hond? Etienne vertel hy probeer ons terugneem na die oorsprong van parfuumkuns - toe dit gebruik is as instrument van verleiding. * Te kry by Metropolitain Cosmetics.
4. James Bond se sagte kant
Selfs 007 kon nie hierdie skoonheidsgeheim stil hou nie! Die akteur Pierce Brosnan (wat in 4 James Bond-rolprente die naamrol vertolk het) is die gesig van L’Oréal se Men expertreeks.

Hul Vita Lift Foaming Cleansing Cream is onlangs bekend gestel. Hierdie room reinig ’n mansgesig sonder om die vel uit te droog danksy ’n seepvrye formule met ’n neutrale pH.
5. Mooi in swart






















Kommentaar