Tammy-Anne Fortuin se skoonheidswenke

Deur Mariska Van Rooyen, SARIE - September 2009

Tammy-Anne Fortuin se skoonheidswenke Foto’s: Johan Wilke Galery

Model en TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin, deel haar geheime.

“My gunsteling is Nimue Exfoliating Enzyme (R332). Hierdie gesigwas verwyder dooie velletjies sodat jou jong, nuwe vel sigbaar word.

“Ek gebruik ook Nimue Rejuvenating Mask (R392) om my vel te voed. Wanneer ek hierdie masker afhaal, voel my vel soos ’n baba s’n!”

Tammy sê haar vel is baie sensitief en dis min dat sy iets kry wat vir haar vel werk, daarom hou sy streng hierby.

Verwante artikels

Galery

  • Tammy-Anne Fortuin
  • Nimue

Kommentaar

  • Ek is natuurlik gek oor Tammy~Anne. Die sprankelendste aanbieder ooit. Haar laggie steek my behoorlik aan en dan voel ek sommer stukke beter. Glo sy sal n goeie vriendin vir enige iemand wees. Voorspoed met jou loopbaan Tammy~Anne.

    9de Okt. 2009, 14:28
  • Die mooiste natuurlike meisie-mens met die sprankelendste geaardheid. Mis nie een van haar programme nie......'n inspirasie vir elke jong meisie...welgedaan Tammy-Anne.

    8ste Okt. 2009, 18:07

Web Development by FormFunction