Totale inspirasie! Die nuwe Chanel No.5-fliek

SARIE - Augustus 2009

Die grootste parfuum-ikoon van alle tye - Chanel No.5 - inspireer weer met 'n asemrowende kortfliek. Kyk bietjie hier

'n Paar interessanthede . . .

1. Die aktrise Audrey Tautou, bekend vir rolle in Amelie en The Da Vinci Code, speel die hoofkarakter in dié nuwe kortfliek.

2. Audrey Tautou speel ook die rol van Coco Chanel in die 2009-fliek, Coco Before Chanel. Klik op die voorprent hieronder.

3. Die maak van die kortfliek het 5 maande geduur vanaf die eerste vergadering tussen regisseur Jean-Pierre Jeunet en Chanel tot en met die finale geredigeerde fliek.

4. Dit speel af in Istanboel, die hoofstad van Turkye, en op die Orient Express-trein.

5. Die openingstoneel is buite die pragtige Limoges-treinstasie geskiet.

6. Die temaliedjie is Billie Holiday se"I'm a Fool To Want You".

7. Daar is al meer as 30 Chanel No.5-kortflieks gemaak.

8. Chanel No.5-parfuum is die topverkoper wêreldwyd.

DIE NUWE CHANEL NO.5-KORTFLIEK. GENIET!

DIE VOORPRENT VAN DIE NUWE COCO BEFORE CHANEL-FLIEK

Klik hier om na die indrukwekkende kostuums uit die Coco Before Chanel-fliek te kyk

Besoek ook www.chanel.com

Verwante artikels

  • 'n Natuurlike goue vel

    'n Natuurlike goue vel

    SARIE - Mei 2010

    Peter Philips, wêreldwye kreatiewe direkteur van Chanel-grimering, se nuutste reeks, Les Impressions de Chanel, is die ene elegansie.

  • Claudia Schiffer praat eksklusief met SARIE

    Claudia Schiffer praat eksklusief met SARIE

    SARIE - November 2009

    Haar gesig het al op meer as 500 voorblaaie verskyn. Nou is die Duitse model Claudia Schiffer op 39 die gesig van ’n splinternuwe geur vir D&G.

  • Coco Chanel-geïnspireerde mode

    Coco Chanel-geïnspireerde mode

    SARIE - Desember 2009

    Coco Chanel was die grande dame van styl. Niemand het pêrels, ’n wit hemp en ’n manspak gedra soos Chanel nie. Vandag kan jy ook . . .

  • Die Chanel-kortfliek met Carole Bouquet

    Die Chanel-kortfliek met Carole Bouquet

    SARIE - November 2009

    Carole Bouquet is in 1996 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.

  • Die Chanel-kortfliek met Catherine Deneuve

    Die Chanel-kortfliek met Catherine Deneuve

    SARIE - November 2009

    Catherine Deneuve is in 1972 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.

  • Die Chanel-kortfliek met Estella Warren

    Die Chanel-kortfliek met Estella Warren

    SARIE - November 2009

    Estella Warren is in 1999 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.

  • Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman

    Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman

    SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1

    Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.

  • Herfs op jou naels

    Herfs op jou naels

    SARIE Maart 2010

    Die nuutste grimeerreeks deur Chanel se Peter Philips is geïnspireer deur foto-afdrukke wat Coco Chanel agtergelaat het.

  • Ikoniese handsakke

    Ikoniese handsakke

    SARIE - Oktober 2009

    Hierdie handsakke is bekender as sommige Hollywood-sterre. Gesog, begeerlik, gesofistikeerd. Een van hulle is selfs die hoofkarakter in 'n eie kortfliek!

  • Jou donkerkant

    Jou donkerkant

    SARIE - Augustus 2009

    “Vroue dink aan al die kleure, behalwe die afwesigheid van kleur,” het Coco Chanel gesê.

  • Klassieke pêrels inspireer Chanel

    Klassieke pêrels inspireer Chanel

    SARIE - Januarie 2011

    Coco Chanel se elegante styl en haar liefde vir pêrels as bykomstigheid was die inspirasie vir dié huis se nuwe grimeerreeks, Les Perles de Chanel.

  • Nuwe Chanel-geur op haar verjaarsdag

    Nuwe Chanel-geur op haar verjaarsdag

    SARIE Augustus 2011

    Die getal 19 is ’n betekenisvolle een vir mode-ontwerper Coco Chanel.

  • Pêrels

    Pêrels

    SARIE - Desember 2009

    Ja, dié klassieke versiering is weer groot nuus, 'n moet-hê-item vir elke vrou (ook al is dit nagemaak, soos Coco Chanel se eie!).

  • Sangeres Nedine Blom: Dié fliek inspireer my

    Sangeres Nedine Blom: Dié fliek inspireer my

    SARIE - September 2009

    “Ek het soveel geleer uit La vie en rose, oor die lewe van Edith Piaf."

  • Verkwikkende geure

    Verkwikkende geure

    SARIE - September 2009

    Coco Chanel sorg vanjaar vir heelwat opwinding.

  • Wit naels

    Wit naels

    SARIE - Oktober 2009

    Chanel se wêreldwye kreatiewe direkteur, Peter Philips, boots die kleure van Venesië na in sy jongste grimeerreeks.

Galery

  • Audrey Tautou
  • Audrey Tautou en regisseur Jean-Pierre Jeunet

Kommentaar