Wimper-woema vir 2010
Die klem is op oë en maskara is dié belangrikste item in jou grimeersakkie.
Nuwe sfeervormige maskara-borsels is die in-ding. Dis ongelooflik!
Gewoonlik sukkel ek om maskara tot teenaan my ooglid aan te wend, maar met dié borsels soos Givenchy se Phenomen’Eyes High-Precision Panoramic Mascara en L’Oréal se Telescopic Explosion Mascara is dit maklik.
Ons het ook ’n voëltjie hoor fluit die nuutste wimper-nuus vir 2010 is ’n produk wat jy byna soos maskara aanwend om die natuurlike volume en groei van jou wimpers te bevorder. - Liz van der Merwe, haar- en grimeerkunstenaar
Verwante artikels
-
'Vals' wimpers sonder moeite
SARIE - Augustus 2009
Die dae van vals wimpers is getel, want jou nuwe maskara kan nou jou wimpers al die woema gee wat jy nodig het!
-
Michélle se redakteursbrief: 2010 - hier kom ons nou!
SARIE Januarie 2010
-
Sangeres Alta Joubert se woema-geheime
SARIE Julie 2010
Folkrock-sangeres Alta Joubert (33) was reg vir “’n bietjie afskaal” toe sy swanger raak – maar toe gebeur die teenoorgestelde.
-
Satyn-lippe en 'n vel wat gloei
SARIE - Desember 2009
"Sterk bessie- en selfs sitruskleurige lippe is groot nuus hierdie somer," sê grimeerkunstenaar Liz van der Merwe.
-
Vintage wimpers
SARIE - Junie 2009
Kies 'n maskara wat beproef is, jou wimpers ryk afrond en definieer, jou sak pas en só "beroemd" is dat dit selfs op modeslaaf Carrie Bradshaw van Sex and the City se spieëltafel pryk.
















Kommentaar