Winter Skoonheid 2010: trends uit Tokio

SARIE - Mei 2010

Dié kleurryke stad inspireer nuwe trends in helder grimering en trefseker-velsorg.

In die kol!

Dramatiese oë

"Tans is oogomlyner met ’n nuwe kinkel hoogmode," sê David. "Pleks van die 40’s-oog wat met ’n boog na bo loop, word die oogomlyner nou in ’n reguit lyn getrek. Waaghalsiges kan selfs eksperimenteer met twee lyne – een van die boonste ooglid af en een van die onderste ooglid, in parallelle lyne," stel David voor.

Probeer Clarins Eyeliner in Plum (R180) of Bourjois Khôl & Contour No.73 (R69,95). Eindig met hope maskara, soos Diorshow Extase Flash Plumping Mascara (R315) .

Galery

  • Dramatiese oë is in die kol
  • ss1004blobs1007.jpg
  • Clarins eyeliner in plum
  • Diorshow Extase Flash Plumping Mascara

Kommentaar

Web Development by FormFunction