FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

Mooimaak

Mooimaaksessie met Tamara Knyazeva (50)

Tamara Knyazeva van Kaapstad het nooit gedink dat sy soos ’n koningin sal voel nie, maar ná haar mooimaaksessie het als verander.

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

Wat sê Tamara?

Wat is jou beste eienskap? 

Beslis my oë.

Beskryf jou klerestyl

Klassiek.

Wat was jou geliefdes se reaksie? 

“Wow!” Dit was my man se heel eerste reaksie. En my buurvrou het gedink ek is my dogter!

Wat sê die span?

Leverne Botha – grimeerkunstenaar

Ek het haar voorkoms met ’n helder lipstiffie afgerond om Tamara ’n vars voorkoms te gee. Sy het natuurlik ook die mooiste oë.

Stilis

Tamara hou van ’n klassieke voorkoms. Ons het dit net ’n bietjie opgekikker.

Veronique Mills – fotograaf

Tamara was skrikkerig aan die begin, maar sy het gou agtergekom dat jy soos ’n model kan voel en lyk.

FOTO: Veronique Mills

FOTO: Veronique Mills

Alle klere van Slate, Willowbridge

Hare deur Prohair Studio