FOTO: Veronique Mills
Moedersdag

Mooimaaksessie – Ma en dogter, Nicolette (50) en Tharine (27)

Tharine Smith (27) van Wellington het vir haar ma, Nicolette (50), gesê hulle gaan na ’n skuba-klas, want sy wou haar ma met dié mooimaaksessie verras. Nicolette haat eintlik water en was nie baie lus vir die skuba nie. Maar toe sy by die Glamour Makeover-mooimaakspan se ateljee instap en besef dat sy om die bos gelei is, was sy in die wolke …

Lees verder