Ons hou van
-
Ontdek jou innerlike skoonheid
SARIE Februarie 2012
Elke vrou is beeldskoon op haar eie manier. Jy moet net weet waarvandaan jou skoonheid kom. Die Amerikaanse grimeerkunstenaar en motiveringspreker Michelle Phillips vat jou in haar nuutste boek op ’n ontdekkingsreis na skoonheid
-
Verlief op lipstiffie
SARIE Februarie 2012
Sy is verlede jaar as die nuwe gesig van Lancôme aangewys, en nou stel Emma Watson haar eie versameling lipstiffies bekend.
-
'n Stylvolle jaar
SARIE Februarie 2012
Dit is drie jaar sedert die gesogte Maybelline Limited Edition Calendar geloods is, en die 2012- uitgawe is die helderste een nog!
-
Die geur van rose vir Valentynsdag
SARIE Februarie 2012
’n Bos rose is ’n gewilde geskenk op Valentynsdag, en nou word dié geur in ’n bottel vasgevang.
-
Grammys vs Oscars: Kies jou voorkoms vir Valentynsdag
SARIE Februarie 2012
Dis die seisoen vir Hollywood-toekennings! Die silwerdoeksterre het húl groot aand – die Oscars – en die musikante hulle s’n – die Grammys! Net soos die gehore verskil, só verskil die voorkomste. Kies jou gunsteling vir jóú Valentynsaand uit en vertel ons daarvan op Facebook en Twitter.
-
Naels vir Valentynsdag
SARIE Februarie 2012
Die gevoel van liefde is oral met dié dat dit volgende week Valentynsdag is, en in die gees hiervan loods Incoco (naellak-strokies met patrone wat jy vinnig en maklik aanwend) drie splinternuwe ontwerpe!
-
Wawyd wakker oë
SARIE Februarie 2012
Het jy ’n laat nag gehad? Moet jy die volgende oggend vroeg opstaan? Clinique se internasionale kleur- en grimeerkenner, Jenna Menard, wys hoe jy in ’n japtrap opgewek kan lyk.
-
Beeldskone Valentina
SARIE Februarie 2012
Die atmosfeer van Rome en die geure van Italië is die inspirasie vir Valentina, die nuutste parfuum deur die modehuis Valentino.

















Kry jou SARIE oral, enige tyd