Ons hou van

Alles-in-een-sakkie vir Pa

Die Nomad Traveller-geskenksakkie (R480) het al die produkte wat jou pa nodig het, veral as hy op reis is. Boonop kom dit in ‘n badsakkie wat hy weer sal kan gebruik!

Die sakkie bevat Nomad Hair & Body Wash, Nomad Shave Cream, Nomad Aftershave Balm en Nomad Eau de Toilette (alles in gerieflike reisgroottes).

* By Crabtree & Evelyn-winkels en aanlyn by www.crabtree-evelyn.co.za beskikbaar.