websize
Ons hou van

Anne Hathaway se pixie-haarsnit

Dié aktrise het verlede week met haar pixie-haarsnit by die premiére van die fliek, Les Misérables, opgedaag. Sy moes haar hare vir dié fliek afskeer.

Dié haarstyl is perfek vir ’n lang gesig soos Anne s’n. Jy kan ook ’n pixie-haarsnit dra as jy ’n ronde of hartvormige gesig het.

* Les Misérables begin 18 Januarie 2013 plaaslik wys.