paris_byzance_2010_11_17
Ons hou van

Antieke inspirasie

Dit bestaan uit die Oosterse skakerings rooi, swart, goud en brons.

Die bekende mosaïek, wat te sien is in die Basilica di San Vitale in Italië, wys Theodora met ‘n prominente reguit rooi streep oor albei ooglede. Rooi en goue kleure op die ooglede verhelder die oë. Dié kleure op die wange lig ook jou wangbene uit. Die voorkoms word modern gehou en versag deur ‘n skoon gesig, nude lippe en ‘n beige kleur op die naels.