Ons hou van

Bederf vir jou en vriendinne

Die Dermalogica-konsepwinkel by Wembley Square in Kaapstad bied vir jou en jou vriendinne die geleentheid om een van hul Blur the Line Pamper Parties by te woon op 20 en 27 Maart.

Vir R100 kan jy hul bekende Skin Mapping Analysis kry om jou vel se behoeftes te bepaal, ‘n persoonlike grimeerles by een van hul grimeerkunstenaars kry en heerlike vingerhappies en drankies geniet. 

Hier is meer besonderhede oor hoe jy vir dié geleenthede kan bespreek: