Ons hou van

Beeldskone bottel

Die Franse kunstenaar, Jean-Michel Othoniel, het ’n spesiale bottel ontwerp vir ’n beperkte uitgawe van J’Adore L’absolu.

Slegs 300 van dié unieke bottels is in Murano, Italië vervaardig en was teen $3,500 by winkels in New York beskikbaar.

* Die oorspronklike Dior J’Adore L’absolu-bottel is plaaslik beskikbaar teen R1 170 vir 50ml EDP.

  • Helena Graham

    Ek was onlangs in Engeland en hierdie parfuum gesien en daaraan geruik. Dit is hemels en all kry ek net n leë bottel, wens ek dat ek een kan kry, want die vorm is n meesterstuk.

    Die wenner moet dit waardeer!

  • corrie coetzee

    Vir n gewone vrou in die middle klas kan ‘n mens maar net kyk en begeer, net vir een keer wil ek nog iets besonders voel oor myself, dit moet wonderlik wees as iemand jou stop en vra, askies mevrou wat se Perfuum het jy aan, en dan draai jy om en sê DIOR. WOW