Ons hou van

#nomakeup: Bekendes sonder grimering

Dis min wat ons ons gunsteling-sterre sonder grimering sien. Maar die laaste paar jaar begin al hoe meer bekendes hul #nomakeup-selfies op sosiale media deel. Selfs ook plaaslike bekendes soos Karlien van Jaarsveld en Dunay van Heerden. Jy kan ook!

Vir inspirasie het ons besluit om ons gunsteling-#nomakeup-selfies te gaan uitsoek… En nie net lyk dié bekendes pragtig op die rooi tapyt nie, maar ook beeldskoon sonder grimering.

Hiér is van ons plaaslike bekendes sonder grimering:

Karlien van Jaarsveld

No make-up selfie vir my maar nie vir my mooie @franjadp nie… #backstage #AIG2015

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

 

Leandie du Randt

 

Dunay van Heerden

 

Angelique Gerber

 

Kyk ook hoe lyk dié internasionale bekendes:

Cameron Diaz

FOTO: Instagram (@camerondiaz)

Gwyneth Paltrow

FOTO: Instagram (@gwynethpaltrow)

Jennifer Lopez

FOTO: Instagram (@jlo)

Sofía Vergara

FOTO: Instagram (@sofiavergara)

Kendall Jenner

FOTO: Instagram (@kendalljenner)

Kylie Jenner

FOTO: Instagram (@kyliejenner)

Lady Gaga

FOTO: Instagram (@ladygaga)

Gigi Hadid

FOTO: Instagram (@gigihadid)

Bella Hadid

FOTO: Instagram (@bellahadid)

Demi Lovato

FOTO: Instagram (@ddlovato)

Cindy Crawford

FOTO: Instagram (@cindycrawford)

Salma Hayek

FOTO: Instagram (@salmahayek)

Eva Longoria

FOTO: Instagram (@evalongoria)

Taylor Swift

FOTO: Instagram (@taylorswift)

Gwen Stefani

FOTO: Instagram (@gwenstefani)

Lees nou

Wintersorg vir jou hare – probeer dié produkte

Jy kan in die Eiffeltoring bly!

Neem só die perfekte selfie stap-vir-stap