Ons hou van

Lekker parfuum vir die manne

Mariska van Rooyen SARIE se skoonheidsredakteur gee jou ‘n paar treffers van 2010.

Dolce & Gabbana The One Gentlemen (R615 vir 50 ml EDT) is ‘n onweerstaanbare keuse vir hom.

Die vars geur van pomelo en neutmuskaat maak Lacoste Essential Sport (R570 vir 75 ml EDT) die ideale geskenk vir hom.
Yardley English Blazer Platinum (R189.95 vir 50 ml EDP) – ‘n geur vir hom.
Hou hom gelukkig met warm houtgeure gemeng met laventel in Boss Bottled Night (R570 vir 50 ml EDT).