Ons hou van

Boetiek-sjiek oogskadu met Chanel

Die Ombres Matelassées-palet bestaan uit vyf skakerings – Pear, Pale Gold, Gold, Golden Khaki en Black Night.

Gebruik dié palet om ’n khaki-rokerige oog te skep.

*Ombres Matelassées (R630) is ‘n beperkte uitgawe en is slegs by die CHANEL-toonbanke in Edgars in V&A Waterfront, Gateway, Sandton, Clearwater en Menlyn beskikbaar.

  • buy wow gold

    Hi there, You have done a fantastic job. I’ll definitely digg it and personally suggest to my friends. I am sure they’ll be benefited from this website.
    buy wow gold http://www.wow-gold-team.com