Ons hou van

Brad Pitt is die nuutste CHANEL-gesig

Brad Pitt, bekend vir sy rol in talle flieks soos Mr.& Mrs. Smith, Moneyball, Legends of the Fall, The Tree of Life en Ocean’s Eleven, gaan binnekort in dié nuwe veldtog te sien wees. 

Die gewilde CHANEL No.5-parfuum is die eerste parfuum wat deur die modeontwerper Gabrielle “Coco” Chanel uitgereik is (in die 1920’s). Dit is vandag steeds ‘n topverkoper en een van die gewildste geure onder vroue.

  • MdT

    mmmmh!!! Go BRAD! Go Chanel!!!

  • Lesley-Anne

    STUNNING !!! Hulle moes hom lankal die CHANEL-gesig,gemaak het…

  • Johlene Kruger

    Hy bly maar supersexy!