622612_10151227085878234_961085715_o
Ons hou van

Britney se swart hare vir nuwe advertensie

Dié X-Factor-beoordelaar dra ‘n pikswart bob-pruik vir ‘n sexy en smeulende voorkoms wanneer sy haar lyf Cleopatra hou in die advertensie vir Fantasy Twist, haar nuutste geur. Later in die advertensie dra sy spierwit lokke in ware Jean Harlow-styl.

Fantasy Twist is eintlik nie ‘n splinternuwe parfuum nie, maar ‘n liewer haar twee bestaande geure, Fantasy en Midnight Fantasy, in een bottel. So jy kan kies watter parfuum jy wil dra na aanleiding van jou bui! Britney het dié foto’s met haar aanhangers op Facebook gedeel:

Britney Spears

KUIER AGTER DIE SKERMS TOE DIE ADVERTENSIE GESKIET IS.

  • Jennilee Sale

    Love the dark hair….suits her better than the always greasy dirty looking blonde hair.. she should wear it like this all the time