clarins_gautrain
Ons hou van

Clarins se Gautrein-eerste

Jy sal van nou tot 15 Junie die advertensie vir Clarins se Double Serum (R695) by die Sandton Gautrein-stasie kan sien wanner jy by die trein op- of afklim.

Die Double Serum bevat 20 kragtige plant-ekstrakte wat sorg vir ‘n vel wat ferm lyk, minder sigbare fyn lyntjies en ‘n egalige veltoon.

* Kyk hier om meer te leer oor die kragtige plant-ekstrakte en wat hul doen in die Double Serum: