1460090_694488800569417_1720483151_n
Ons hou van

Deel jou storie en WEN een van 2 iPads

Bio-Oil vier in November jou letsels en bied jou die kans om een van 2 iPads te WEN. Gaan na Bio-Oil se Facebookblad en deel jou storie. Vir elke storie wat op Bio-Oil se Facebook-blad gedeel word, gaan hulle gaan R10 aan een van die volgende liefdadigheidsorganisasies skenk:

Sarie_250x300

www.saartjiebaartmancentre.org.za

www.babymoses.co.za

www.robinhoodfoundation.co.za

*VOLG Bio-Oil op Facebook www.facebook.com/biooilSA

 

 

girl pregnant