FOTO: verskaf

FOTO: verskaf

Ons hou van

Definisie vir jou oë

Een van haar moet-hê-items is Bobbi Brown Long Wear Gel Eyeliner (R215). “Oogomlyner is die beste manier om oë definisie te gee en te beklemtoon. Dit raam jou oë en laat hulle groter lyk. Dit kan selfs hul vorm verbeter. Sorg dat jy genoeg aansit sodat ‘n mens dit steeds kan sien wanneer jy jou oë oopmaak.

“Bring dit so na as moontlik aan jou boonste wimpers aan. As jy ook op jou onderste ooglid oogomlyner wil dra, hou die onderste lyn dunner as die boonste een – dit verseker dat jy nie moeg lyk nie. Bring dit feitlik in jou onderste wimpers aan,” sê sy.

* Kry só die rokerige-grimeer-voorkoms